
SWEM TYD !!!!!!!!!!!!!!!
Kyk, as daar nou een ding is, dan is dit dat my kinders visse moes wees ! Ek is nie een vir water nie. Maar my kinders ! Hulle sal swem tot die see op droog. Ek het af gevat van die 21 Des tot die 2 Jan 08. Om tyd te spandeer met my pragtige 2 vissies. Mense, het hulle dit geniet.
Hier is 'n paar foto's van die geswemery. Indien jul wonder...... hul vinne verdwyn as hul droog word :-)





Dis nou Rene, Yvette, ek en Duncan. Ons het geboogie tot ons moeg was !


"FUN IN THE SUN" beskryf nie eers die dag
nie. Dis was absoluut die mees wonderlikste
dag by die see !

Dankie Wettie dat jy my geleer "Boogie Board"
het. Sonder jou sou ek die dag nie so geniet het
nie !

2 comments:
Sjoe dit lyk so lekker! Dit lyk of julle vet pret gehad het.
Ek is so bly jy het die blog begin sodat ons deel kan wees van julle lewe en sien wat julle als aanvang! Al beteken dit dat ons ERG jaloers is terwyl ons dit hier in die koue nat weer kyk!
Johan
Post a Comment